Daar is vier soorte werkwoorde (doenwoorde, woorde wat aksie aandui), naamlik selfstandige werkwoorde, hulpwerkwoord, koppelwerkwoorde en die infinitief. Sommige werkwoorde kan in onderafdelings ingedeel word.
Lees voort “Werkwoorde – Afrikaans”Kategorie: Afrikaans – Hulp
Telwoorde – Afrikaans
Daar is twee soorte telwoorde, naamlik hoof- en rangtelwoorde. As jy die regte vraag vra, is dit maklik om tussen die twee soorte telwoorde te onderskei.
Lees voort “Telwoorde – Afrikaans”