Ek sien vanoggend dat my een van my gunsteling tydskrifte, Rooi Rose, sy eie podsendings het. Dit is nou stories en so aan waarna mens kan luister. Op die web, en op toeps soos die Apple Podcasts toep (foto).
Etiket: Leersaam
Persoonlike ontwikkelingsnetwerke
Die mens is nie ‘n eiland nie, selfs al dink sommiges van ons dat ons eerder alleen in ‘n berg wil bly as om deur mense omring te word.
Lees voort “Persoonlike ontwikkelingsnetwerke”WOW, kleinseun kan spel!
Kleintyd het ek al geweet dat ons oudste kleinkind, ‘n seuntjie, ‘n talent vir taal het. ‘n Aanleg. ‘n Bewuswees van taalmonstruksie. Ver bo sy ouderdom.