Ons hou altyd kersete voor die tyd as ons ons kinders nie gaan sien nie. Seun wil oor Desember in Jan Tuisbly se karretjie ry, dus het ons dié ete Donderdagaand gehou.
Lees voort “Oupa, jy het ‘n kersfeesvadermaag”Maand: Desember 2024
Die nut van ‘n onderlaag (‘primer’)
Ek net my naels op ‘n tyd laat doen, en dit was lekker. Baie duur, maar lekker.
Lees voort “Die nut van ‘n onderlaag (‘primer’)”As prooi dink hy is die uitsmyter …
Ons was verlede week by die rivier. So staan ek op die wal en gesels met my suster op my foon, met Bekka wat oral ruik en snuif en merk.
Lees voort “As prooi dink hy is die uitsmyter …”Ontslae van VVVs?
Ek dink almal wat my ken weet dat ek doodbang is vir vlermuise, waarna ek as vreemde vlieënde voorwerpe (VVVs) verwys.
Lees voort “Ontslae van VVVs?”