Sondagoggend lê ons so effens laat in. As sewe-uur laat genoem kan word as mens langs die Vaal is. Manlief sluimer weer in terwyl ek op my iPad lees, met my hand oop en plat op die matras tussen ons. Wat ‘n fout!
Lees voort “‘n Ongelukkige druk op my hand”Maand: Mei 2022
Kleinkindpret: Poefies op ouma se t-hemp …
Kleinkind begin mos nou baie praat. Die hele tyd word daar met my gesels. En ek geniet dit so baie.
Lees voort “Kleinkindpret: Poefies op ouma se t-hemp …”Die SA Rugbyraad “verkoop” Springbokke
Kyk, ek het lanklaas so lekker gelag oor ‘n nuusberig as vanoggend. Want kan jy nou meer? Die nuusleser het dit sowaar nuuswaardig geag om te lees: “Die SA Rubyraad beskuldig dat hy Springbokke verkoop.”
Lees voort “Die SA Rugbyraad “verkoop” Springbokke”Kleinkindpret: I-kiem, i-kiem …
Kleinkind is ‘n interessante skepseltjie, ek verkyk my aan hom en sy taal wat aangeleer word. Omdat hy Engelse animasiestories kyk, praat hy Engels en Afrikaans.
Lees voort “Kleinkindpret: I-kiem, i-kiem …”Kleinkindpret: Baba maak sy eie krukke om te loop
Ek wou die storie al so lankal vertel, maar dan laat ek dit weer staan. Want seun dink nie regtig ek is snaaks as ek vertel dat baba sy eie krukke gemaak het nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Baba maak sy eie krukke om te loop”