As tegnologie besonder duur is, is mens geneig om te dink dat dit eintlik maar vir die yappies onder ons bedoel is. En dan kom jy eers, soos ek, later in jou lewe agter hoe 'n wonderlike groep mense saamwerk om die groep produkte in perfekte harmonie te laat werk. My eerste Mac produk was … Lees voort ‘n Apple-groupie is ek beslis
Maand: Julie 2017
Mendeley kursus vir navorsers en studente
Ek het 'n Mendeley kursus vir navorsers en studente ontwikkel. Dit bestaan uit 'n aantal 30-90 minutt-lange videos wat gekyk kan word terwyl iewers gewag word. Elke video fokus op een vaardigheid, dus is dit ook maklik om terug te gaan om 'n spesifieke vaardigheid weer na te gaan. Die kursus sluit die volgende in: … Lees voort Mendeley kursus vir navorsers en studente