Bushboy deel gister ‘n foto van ‘n spinnerak. En ek lewer so ewe kommentaar daarop dat ek – toe ek in Australië was – net foto’s van die webbe geneem het en nie gewag het om die spinnekoppe te sien nie.
Lees voort “Die spinnekoppe van Australië”Maand: Julie 2022
Kan ek afblaas?
Ek wil nie graag nie, maar ek gaan tog so bietjie my lot bekla. Want ek het simpatie nodig.
Lees voort “Kan ek afblaas?”Bloedbroers – Gift Matjila vs Bok van Blerk
Sjoe, en hier moet ek nou ‘n tweede keer in twee dae skryf oor Suid-Afrikaanse sangers wat ek nie ken nie. En daarmee bedoel ek Afrikaanse sangers. En vergelyk ek sommer twee liedjies met dieselfde titel. Veral omdat Bok van Blerk wel bekend is.
Lees voort “Bloedbroers – Gift Matjila vs Bok van Blerk”Kate Rok Vier debuut album met nuwe snit
Blaai ek vanoggend so deur my leser en kom ek op hierdie klank in Afrikaans af. Kate Rok, blykbaar kenmerkend aan haar Voortrekkerkappie.
Lees voort “Kate Rok Vier debuut album met nuwe snit”Blaarbriefie in boomstam vir my fotograaf blogvriende
Toe ek hierdie blaar sien wat soos ‘n briefie in die stam van die boom ingeskuif het, het ek dadelik aan Anne en Aletta en Appeltjie gedink.
Lees voort “Blaarbriefie in boomstam vir my fotograaf blogvriende”