Mahara: Hoe om jou e-portefeulje (versameling bladsye) te skep en in te dien

NEEM KENNIS Jy kan al jou leertake op 'n enkele bladsy plaas en die bladsy na gelang van die module benoem, byvoorbeeld INTMAEU. Dit is egter die eenvoudigste formaat vir 'n e-portefeulje. Ek beveel egter aan dat jy 'n bladsy vir elke leertaak skep. Om 'n versameling (collection) te maak, volg hierdie stappe: Kliek op … Lees voort Mahara: Hoe om jou e-portefeulje (versameling bladsye) te skep en in te dien