Gepubliseer in Joernaal

Spesiaal vir my vriend Andrew in Australië

Vandag herinner my iPad my aan ‘n paar foto’s wat ek in Sydney geneem het toe ons hierdie tyd 12 jaar gelede daar was. Alhoewel ek Australië na die Novac Djokovic episode nie weer sal besoek nie, wil ek die foto’s tog deel. Veral omdat dit op Andrew – my vriend in Australië – se voorstoep is.

Lees voort “Spesiaal vir my vriend Andrew in Australië”