Ek het reeds vertel dat ek weer die wilde perd opgesaal het. ‘n Apple horlosie gekry het. En nou moet ek hom weer verdien. Nou wil ek vertel van snaakse voorvalle terwyl ek so met haar aan die arm stap om punte te verdien.
Lees voort “Ek en my Apple horlosie …”Etiket: Pret
Karwas in Upington
Valentynsnaweek 2021 het ons die kar gepak en vir die naweek na die Augrabiese waterval anderkant Upington gegaan. Want dit het vir weke gereën en die waterval, wat eintlik selde baie water oor sy afgrond stoot, het in sy volle glorie oor die rotse gestort.
Lees voort “Karwas in Upington”Foto-pret: servette
Ons is vandag na ‘n groter dorp toe, nadat die Agri naby ons nie die filters in voorraad het wat ons nodig het om die boorgat se water te filtreer nie.
Lees voort “Foto-pret: servette”Kleinkindpret #3: Kommentaar op gordyne
Ek het gister geskryf oor kleinseun se graffiti op die mure. Nadat ek skoongemaak het, het ek die merkerpenne steeds nie gebêre nie.
Lees voort “Kleinkindpret #3: Kommentaar op gordyne”Kleinkindpret #2 – Privaatheid agter gordyne
Kleinkind, 20 maande kuier twee keer per week die hele dag by ouma terwyl mamma werk. So leer ek tussen die kuiertjies met skoondogter saam meer oor hom.
Lees voort “Kleinkindpret #2 – Privaatheid agter gordyne”Kleinkindpret #1: Vinnige stap met Bekka
Ek het soveel pret met my kleinkind dat ek besluit het om dit te begin neerpen. Kort stukkies, om my eendag aan al sy dingetjies te herinner.
Lees voort “Kleinkindpret #1: Vinnige stap met Bekka”