Slaan oor na inhoud
  • Tuis
  • Dienste/Services
  • MY CV (Afrikaans)
  • My CV (English)
  • Artikels

Dr. Christa van Staden

Opvoedkundige navorser

Kategorie: Resensies

Gepubliseer in Resensies

Boekresensie: Elf dae in New York

Gepubliseer op 1 Maart 2021 deur Dr Christa van Staden

Skryfster: Elizabeth Wasserman

Lees voort “Boekresensie: Elf dae in New York” →

Gepubliseer in Resensies

Boekresensie: Donker drif

Gepubliseer op 19 Februarie 2021 deur Dr Christa van Staden

Iewers in my lewe het ek ‘n hekel aan dik boeke gekry. Tussen skoolhou en kinders groot maak en self studeer en navorsing, is daar nie tyd om dik boeke te lees nie. En ek word nie in vrede gelaat om my boeke te lees nie, ek moet by al die huishoudelike take ook uitkom.

Lees voort “Boekresensie: Donker drif” →

Gepubliseer in Resensies

Boekresensie: Hondman

Gepubliseer op 17 Februarie 2021 deur Dr Christa van Staden

Nog ‘n boekresensie uit die pen van Chrisjan (9). Hy is darem een van die dae 10, sy ouma spot lekker dat hy nou ‘n tiener is. Dan reageer sy mamma met: “Nee, eers op 13!” en dan lag ons twee soos samesweerders …

Lees voort “Boekresensie: Hondman” →

Gepubliseer in Resensies

Boekresensie: Die seerowers en die spookskip

Gepubliseer op 8 Februarie 2021 deur Dr Christa van Staden

Nog ‘n resensie deur die 9-jarige Chrisjan. Hy verslind boeke, daarom is die uitdaging aan hom gestel om resensies oor die boeke te skryf.

Lees voort “Boekresensie: Die seerowers en die spookskip” →

Gepubliseer in Resensies

Boekresensie: Speurder Kwaaikofski

Gepubliseer op 2 Februarie 2021 deur Dr Christa van Staden

Hierdie boekresensie is deur ‘n 9-jarige seuntjie geskryf wat baie, baie daarvan hou om te lees.

Lees voort “Boekresensie: Speurder Kwaaikofski” →

Gepubliseer in Resensies

Boekresensie: Branderjaer

Gepubliseer op 11 Januarie 2021 deur Dr Christa van Staden

Branderjaer deur Joha van Dyk speel af in die Wes-Kaapse stranddorp Stormbaai. Dit vertel die liefdesverhaal van Louw Swanepoel, seun uit die onderdorp en Deidre Anker, rykmansdogter.

Lees voort “Boekresensie: Branderjaer” →

Gepubliseer in Resensies

Boekresensie: Die vlerke van naaldekokers

Gepubliseer op 4 Januarie 2021 deur Dr Christa van Staden

Hierdie boekresensie is die eerste van vele waarin ek die geskiktheid van boeke en veral voorgeskrewe boeke gaan beoordeel, met ‘n spesifieke fokus op handboeke en voorgeskrewe boeke vir die Afrikaanse klaskamer.

Lees voort “Boekresensie: Die vlerke van naaldekokers” →

Skrywer

  • Dr Christa van Staden

Besoekers

  • 3 959 besoeke
  • Afrikaans – Hulp
  • Akademies
  • Kursus
  • Resensies
  • Tegnologie

Top Artikels

  • Selfstandige naamwoorde
  • ‘n Opstel-juffrou se frustrasie ...
  • Telwoorde - Afrikaans

Teken in om skrywes varsgedruk te ontvang

Follow Dr. Christa van Staden on WordPress.com
Create a website or blog at WordPress.com Ontwerp: Scratchpad deur Automattic.
  • Follow Reeds gevolg
    • Dr. Christa van Staden
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Dr. Christa van Staden
    • Pasmaak
    • Follow Reeds gevolg
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar