Saterdag is ons winkels toe, ek soek ‘n nuwe oefenhemp. Myne word elke keer gim toe gedra en manlief en die kinders dra elke keer ander hemde – en broeke.
Lees voort “‘n Barbie-pienk oefenhemp”Maand: Julie 2023
Kleinkindpret: Ons maak kos
Kleinkind help blykbaar tuis kos maak. Hierdie ouma verkies dat hy by my sit en ‘n storie op my iPad kyk terwyl ek by stowe en met masjiene werk.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons maak kos”Jetpack: Storie agter jou bynaam
Jetpack probeer hard om mense te kry om te skryf, daarom plaas dit daagliks ‘n por vir ‘n skryfstuk.
Lees voort “Jetpack: Storie agter jou bynaam”Kleinkindpret: ‘n Vriendelike Ja?
Ek het verlede week vertel van kleinkind wat my ouma (x7) en dat ek hom teruggeterg het deur sy naampie so na mekaar te noem.
Lees voort “Kleinkindpret: ‘n Vriendelike Ja?”Kleinkind pret … net een keer ouma!
Kleinkind kom so week gelede met ‘n nuwe een vorendag. As hy praat, sê hy ouma, ouma, ouma, ouma, ouma, ouma! Seker sewe keer voor hy praat.
Lees voort “Kleinkind pret … net een keer ouma!”Ek lag en manlief vloek … as hy met kos help
Ons is die naweek by die rivier, en manlief het vir twee baie prettige oomblikke gesorg.
Lees voort “Ek lag en manlief vloek … as hy met kos help”