Vandag drie weke gelede moes ek Shilo vir die laaste keer veearts toe vat. En ek sukkel steeds om daaroor te kom.
Lees voort “Woordloos …”Etiket: Woefkinders
Poefpolisie …
Ek gaan stap nou daagliks met die Schnauzers, soms met beide, soms met Bekka.
Lees voort “Poefpolisie …”Bekka neem oor as my oppasser, of was hy nog altyd ook?
Shilo’tjie was sedert die 10de Januarie 2023 siek, en nadat onbehandelbare, vinnig-groeiende kanker gediagnoseer is, het hy vinnig agteruit gegaan tot hy nie meer kon loop nie.
Lees voort “Bekka neem oor as my oppasser, of was hy nog altyd ook?”Woordloos 2. Shilo
Ek deel vandag die een van Shilo, sonder woorde.
Lees voort “Woordloos 2. Shilo”Raak ek te gemaklik?
Ek sit vandag so en dink, raak ek te gemaklik?
Lees voort “Raak ek te gemaklik?”Nog nie tyd om Shilo te laat gaan nie …
Ek het onlangs geskryf dat dit tyd is om Shilo te laat gaan. Toe nie, hy is steeds springlewendig by my.
Lees voort “Nog nie tyd om Shilo te laat gaan nie …”