Blogvriendin deel so rukkie gelede foto van die hotel, dink nie sy het naam gegee nie. En toe skryf ek dat ek daar was toe dit gebou is …
Lees voort “Marina Bay Sands hotel Singapore”Kategorie: Foto-stories & uitdagings
Speelse foto’s naby Kaapstad
My gunsteling wegbreek was altyd Kaapstad toe. ‘n Week, naweek, maak nie saak nie, net om daar te wees.
Lees voort “Speelse foto’s naby Kaapstad”Foto-uitdaging: My sampioen foto’s
Ek vertel vanoggend vir Anne dat haar sampioen foto’s, waarna sy wetenskaolik korrek as fungi verwys, baie mooi is. En dat ek ook daarvan hou om hulle af te neem.
Lees voort “Foto-uitdaging: My sampioen foto’s”Romantiese see van rose
Ek kry vandag hierdie foto op FB, en ek kan nie help om sommer nog kouer te kry nie. Romantiese see van rose is die opskrif …

Ek weet hoe koud dit is as die sneeu so dik lê. Veral as dit nog so sag en vars is.
Maar ai, is dit nie pragtig nie?
Ek weet nie wie se foto dit is nie, maar, wie ook al geneem het, het diep in die sneeu gestaan om te neem. Dit is nogal snaaks as die sneeu so in jou stewels indrup en dit ewe skielik baie koud in die skoene is.
Ek wil net nie daar wees nie …
Ek dink egter dit is wondermooi, sprokiesmooi.
Seemeeue op Fraser eiland, Australië
Ek het hierdie foto van seemeeue in vlug op 25 Januarie 2010 op een van die strande van Fraser eiland, Australië, geneem.
Lees voort “Seemeeue op Fraser eiland, Australië”Die spinnekoppe van Australië
Bushboy deel gister ‘n foto van ‘n spinnerak. En ek lewer so ewe kommentaar daarop dat ek – toe ek in Australië was – net foto’s van die webbe geneem het en nie gewag het om die spinnekoppe te sien nie.
Lees voort “Die spinnekoppe van Australië”