Slaan oor na inhoud
  • Dienste/Services
  • Begaafde Kind Suid-Afrika
  • Meer oor my
  • Argiewe

Dr. Christa van Staden

Opvoedkundige, navorser, blogger en skrywer

Etiket: restaurante

Gepubliseer in Foto-stories & uitdagings,Joernaal,Reisjoernaal

Vissermanne op brug in Istanboel

Gepubliseer op 2022-01-282022-01-28 deur Dr Christa van Staden

Ons het in 2019 ‘n paar keer met Turskish Airlines tussen Johannesburg en Ust-Kamenogorsk (Kazakhstan) gevlieg. Dit was heelwat goedkoper as ander rederye. Maar, ons moes heen en weer 16-uur oorstaan op Istanboel in Turkye.

Lees voort “Vissermanne op brug in Istanboel” →

Like this:

Like Loading...
Gepubliseer in Foto-stories & uitdagings,Joernaal

In Traktir, ‘n restaurant in Ust’-Kamenogorsk …

Gepubliseer op 2021-08-152021-08-25 deur Dr Christa van Staden

Vandag herinner my foon my aan hierdie foto, van my en manlief in Traktir, ‘n restaurantjie in Ust’-Kamenogorsk, ala Öskemen, in Kazakhstan. Geneem op 31 Januarie 2019.

Lees voort “In Traktir, ‘n restaurant in Ust’-Kamenogorsk …” →

Like this:

Like Loading...
Gepubliseer in Joernaal

Foto-storie #11

Gepubliseer op 2021-04-262021-07-03 deur Dr Christa van Staden

Hierdie foto – wat my iPad vir my gekies het – herinner my aan ons lewe in Kazakhstan. Gisteraand sit ons en kuier met nuwe vriende in Kuruman – en ons vertel van die stryd om iets te bestel wat ons kan eet.

Lees voort “Foto-storie #11” →

Like this:

Like Loading...
Gepubliseer in Reisjoernaal

Doringdraad Kontrei-Kuierplek

Gepubliseer op 2021-01-222021-07-06 deur Dr Christa van Staden

Ek weet ek het dadelik jou aandag: Ons is mos nie die kuiersoort nie, en dit klink soos ‘n kuierplek op die platteland. Die naam laat mens aan rugby dink. Wat was daardie naam nou weer? Kamp staaldraad?

Lees voort “Doringdraad Kontrei-Kuierplek” →

Like this:

Like Loading...
Gepubliseer in Reisjoernaal

Urban Coffee Almaty

Gepubliseer op 2020-09-232021-07-06 deur Dr Christa van Staden

Ek skryf so nou en dan oor die plekke in Almaty waar ons eet. Dan neem ek foto’s van manlief, die kos en moet hy verpligtend ‘n foto van my neem. Want anders is ek die onsigbare metgesel. Agter die kamera. Nooit op foto’s asof ek ook daar was nie.

Lees voort “Urban Coffee Almaty” →

Like this:

Like Loading...
Gepubliseer in Reisjoernaal

Middagete by McDonalds in Almaty

Gepubliseer op 2020-09-182021-07-06 deur Dr Christa van Staden

Onlangs sien ons dat Almaty ‘n McDonalds het. En ‘n dag later is ons lus vir McDonalds vir middagete. Met Dusty by ons is dit maklik, 10 minute se ry daarheen, 20 minute vir bestel en nog tien terug, dan eet ons sommer by die huis. Oor etenstyd.

Lees voort “Middagete by McDonalds in Almaty” →

Like this:

Like Loading...

Artikels navigasie

Ouer artikels
  • Argiewe
  • Dienste/Services
  • My Afrikaanse CV
  • Welkom
  • Meer oor my
  • Kontak my

Join 142 other subscribers

Kuiergaste

  • 105 011 besoeke, baie dankie vir die lees van my skrywes.

Soek

Temas

Afrikaans - Hulp Akademies Begaafdekindonderwys Bloguitdagings Foto-stories & uitdagings Geografie Joernaal kleinkinders Kursus Reisjoernaal Resensies Resepte Skoolwerk Tegnologie Woefkinders

Top Artikels & Bladsye

  • Telwoorde - Afrikaans
    Telwoorde - Afrikaans
  • Raak ek te gemaklik?
    Raak ek te gemaklik?
  • Kleinkindpret: Ons leer intensiewe vorme …
    Kleinkindpret: Ons leer intensiewe vorme …
  • Selfstandige naamwoorde
    Selfstandige naamwoorde
  • Vreugdesteler: Om te nagekom te voel …
    Vreugdesteler: Om te nagekom te voel …

21 dae Afrikaans, Akademies Almaty Apple artikel Australië BB begaafde kind blogging Boekresensies Bybel ChatGPT christa van staden covid-19 CV dankbaarheid dr Google DSTV Dubai expat familie foto-stories foto-uitdagings foto’s gesin gholf Google Goue Vroue Hondekinders huis Joernaal Kathu Kazakhstan kersfees kinders kleinkinders kleinkindpret kos kosmaak Kursus Kuruman Leersaam liefde Mendeley Miniatuur Schnauzers Mosambiek naaldwerk navorsing Noord-Kaap Nur-Sultan onderwys Oskemen ouma pandemie Persoonlik Pret Qazaqstan Rebusfontein Reis Reisjoernaal reisjoernaalcvs Resensie resep Resepte restaurante reën Russies is nie maklik nie Selfrefleksie Shilo signal skool skrik Snaaks sneeu Suid-Afrika tee Tegnologie telegram Thermomix toeps trek TV-reeks ust'-Kamenogorsk Ust’-Kamenogorsk Vaaldam Vaalrivier Vakansie veiligheid verjaar vierbeenkinders vloed Voortrekkers Vryburg waterloos WhatsApp Woefkinders wolke wordpress WRG.

  • Junie 2023 (3)
  • Mei 2023 (22)
  • April 2023 (18)
  • Maart 2023 (33)
  • Februarie 2023 (18)
  • Januarie 2023 (12)
  • Desember 2022 (10)
  • November 2022 (39)
  • September 2022 (9)
  • Augustus 2022 (11)
  • Julie 2022 (5)
  • Junie 2022 (8)
  • Mei 2022 (5)
  • April 2022 (4)
  • Maart 2022 (1)
  • Februarie 2022 (8)
  • Januarie 2022 (25)
  • Desember 2021 (30)
  • November 2021 (18)
  • Oktober 2021 (10)
  • September 2021 (15)
  • Augustus 2021 (29)
  • Julie 2021 (18)
  • Junie 2021 (24)
  • Mei 2021 (27)
  • April 2021 (25)
  • Maart 2021 (28)
  • Februarie 2021 (30)
  • Januarie 2021 (20)
  • Desember 2020 (3)
  • November 2020 (9)
  • Oktober 2020 (18)
  • September 2020 (24)
  • Augustus 2020 (22)
  • Julie 2020 (23)
  • Junie 2020 (13)
  • Mei 2020 (6)
  • April 2020 (17)
  • Maart 2020 (19)
  • Februarie 2020 (16)
  • Januarie 2020 (12)
  • Desember 2019 (12)
  • November 2019 (23)
  • Oktober 2019 (18)
  • September 2019 (31)
  • Augustus 2019 (35)
  • Julie 2019 (24)
  • Junie 2019 (26)
  • Mei 2019 (18)
  • April 2019 (2)
  • Maart 2019 (1)
  • Desember 2018 (3)
  • November 2018 (19)
  • Desember 2017 (5)
  • November 2017 (1)
  • September 2017 (3)
  • Julie 2017 (2)
  • Mei 2017 (6)
  • April 2017 (4)
Junie 2023
M D W T V S S
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  
« Mei    
Raak ek te gemaklik?
Joernaal

Raak ek te gemaklik?

by Dr Christa van Staden 2023-06-03
Kleinkindpret: Ons leer intensiewe vorme …
Joernaal

Kleinkindpret: Ons leer intensiewe vorme …

by Dr Christa van Staden 2023-06-02
Vreugdesteler: Om te nagekom te voel …
Joernaal

Vreugdesteler: Om te nagekom te voel …

by Dr Christa van Staden 2023-06-01
Pitstoppe en pitstoploos …
Joernaal

Pitstoppe en pitstoploos …

by Dr Christa van Staden 2023-05-31
Bekommernis steel vreugde …
Joernaal

Bekommernis steel vreugde …

by Dr Christa van Staden 2023-05-30
7 dinge wat jou vreugde steel …
Joernaal

7 dinge wat jou vreugde steel …

by Dr Christa van Staden 2023-05-28
Luisterboek: Pienk is nie vir sissies nie
Joernaal

Luisterboek: Pienk is nie vir sissies nie

by Dr Christa van Staden 2023-05-27
Shilo, my liefeling Schnauzertjie
Joernaal

Shilo, my liefeling Schnauzertjie

by Dr Christa van Staden 2023-05-24
Celeste en Benji
Joernaal

Celeste en Benji

by Dr Christa van Staden 2023-05-23
Kleinkindpret: Kleinkind kan klank!
Joernaal

Kleinkindpret: Kleinkind kan klank!

by Dr Christa van Staden 2023-05-22
Klip in die hand tegniek om af te koel …
Joernaal

Klip in die hand tegniek om af te koel …

by Dr Christa van Staden 2023-05-20
Skryf die Goue Vroue nog blogs?
Joernaal

Skryf die Goue Vroue nog blogs?

by Dr Christa van Staden 2023-05-19
Skok: KWV se HUB uit pos weens vrou se uitlatings
Joernaal

Skok: KWV se HUB uit pos weens vrou se uitlatings

by Dr Christa van Staden 2023-05-19
Kleinkindpret: Kaasboot
Joernaal

Kleinkindpret: Kaasboot

by Dr Christa van Staden 2023-05-19
Raad om seer keel vinnig te stop
Joernaal

Raad om seer keel vinnig te stop

by Dr Christa van Staden 2023-05-18
Nog nie tyd om Shilo te laat gaan nie …
Joernaal

Nog nie tyd om Shilo te laat gaan nie …

by Dr Christa van Staden 2023-05-17
Kinderpret: Wegkruipertjie
Joernaal

Kinderpret: Wegkruipertjie

by Dr Christa van Staden 2023-05-14
Kinderpret: Melkperd
Joernaal

Kinderpret: Melkperd

by Dr Christa van Staden 2023-05-12
Kinkel in kabel? 1652
Joernaal

Kinkel in kabel? 1652

by Dr Christa van Staden 2023-05-11
Tyd om Shilo te laat gaan …
Joernaal

Tyd om Shilo te laat gaan …

by Dr Christa van Staden 2023-05-08
Create a website or blog at WordPress.com Ontwerp: Scratchpad deur Automattic.
  • Follow Reeds gevolg
    • Dr. Christa van Staden
    • Sluit aan by 142 ander intekenaars
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Dr. Christa van Staden
    • Pasmaak
    • Follow Reeds gevolg
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
Privacy & Cookies: This site uses cookies. By continuing to use this website, you agree to their use.
To find out more, including how to control cookies, see here: Koekie-beleid
 

Die kommentaar is aan't laai...
 

    %d bloggers like this: