Ek weet nie of jy al agtergekom het nie, maar ChatGPT skryf unieke tekste. So uniek dat Turnitin dit as oorspronklik aanvaar omdat dit nie met tekste in sy databasis ooreenkom nie.
Lees voort “Les 2: ChatGPT: Klik op “regenerate” as jy ontevrede is met respons”Dag: 6 Maart 2023
Kleinkindpret: Kleinseun slaan maatjie by skool
Julle! So staan skoondogter Donderdagaand by my, kleinseun voor haar. Ek by die kospotte.
Lees voort “Kleinkindpret: Kleinseun slaan maatjie by skool”