Maps.me is ‘n riller in Mosambiek

Verlede jaar vra manlief waarheen ek vir die vakansie wil gaan. En ek kies Mosambiek. Die pragtige land met die warm oseaan wat so na aan ons is, het ons nog nooit besoek nie. Dit was 'n hele gedoente om al die papierwerk reg te kry. Ons het besluit om te ry eerder as om … Lees voort Maps.me is ‘n riller in Mosambiek