Ek dreig al so lankal om een aan te skaf, ‘n eSIM, maar ek is nog vasgevang in ‘n Vodacom kontrak wat ek nie in 2022 moes hernu nie.
Lees voort “eSIM kaart en Afrihost”Maand: Februarie 2024
Onverwagte blomme op Valentynsdag
Nee, dit is nie soos jy dalk dink nie. Die pot met mooi blomme kom nie van manlief af nie …
Lees voort “Onverwagte blomme op Valentynsdag”