Nou ja toe, ek het toe die skuif gemaak. Tot my grootste frustrasie! En ek wou juis nie.
Lees voort “JetPack is ‘n pynlike ervaring”Dag: 7 Maart 2023
Les 3: ChatGPT en beskrywende opstelle
ChatGPT is mos nie eintlik gemaak om betroubare inligting te gee nie, maar eerder om te skryf. En stories kan dit skryf. Daarom het ek getoets of hy spesifieke soorte opstelle kan skryf.
Lees voort “Les 3: ChatGPT en beskrywende opstelle”Vinnige skuif na Jetpack
Ek het mos gewik en weeg of ek na Jetpack g.aan skuif. Veral omdat dit baie lekker sal wees om nie meer stats oor Griekeland te kry nie.
Lees voort “Vinnige skuif na Jetpack”