Ons lag gereeld omdat manlief se werkers vergeet dat ons al ses maande hier is. En oorneem as ons iewers saam is. Om die uitlanders te help bestel of koop.
Lees voort “Drie brabbelgesprekke”Etiket: Snaaks
Haastige hond kry verrassings
Die spreekwoord sê haastige hond verbrand sy mond. Wel, nie in Qazaqstan nie. Hier is dit bykans onmoontlik. Laat en verduidelik.
Lees voort “Haastige hond kry verrassings”Hysbakmaniere in Ust
Ek dreig al so lank om meer te vertel oor hysbakke en hysbakmaniere in Ust. Ek het nie foto’s van al die variasies geneem nie, maar ek dink tog ek moet dit vandag vertel.
Lees voort “Hysbakmaniere in Ust”Herinneringe aan Steve, ons boerbok
Ons het ‘n plasie langs die Vaal. Piepklein, net-net groot genoeg om wel ‘n plaas genoem te word. Daar wil ons eendag gaan aftree.
Lees voort “Herinneringe aan Steve, ons boerbok”As manlief sy trouring in Qazaqstan verloor
Hierdie is een van die snaaksste oomblikke wat ons sover in Qazaqstan beleef het.
Lees voort “As manlief sy trouring in Qazaqstan verloor”