Kyk, ek het al vertel van Lioness 1, die mini-reeks wat mens op die punt van jou stoel laat sit het.
Lees voort “Lioness 2: Opvolg van kragtoertjie”Etiket: TV-reeks
Spoorloos 4: Die eiland
Kyk, die eerste Spoorloos reeks het my hartklop versnel terwyl ek dit gevolg het. Sy opvolgreeks het my hart ook te vinnig laat klop. Net soos Spoorloos Reeks 3. Maar sjoe, Spoorloos reeks 4 is sulke spanningsvolle kykgenot dat dit dalk my gunsteliong kan word.
Lees voort “Spoorloos 4: Die eiland”Kosbare gesprekke met kinders
Volg jy die nuwerige kykNet program Kyk wie praat op die televisie? As jy nie doen nie, kan ek dit werklik aanbeveel.
Lees voort “Kosbare gesprekke met kinders”Spoorloos 3 Steynhof: Wat ‘n kragtoertjie!
Ons het weekliks voor die kassie vasgenael gesit terwyl on Spoorloos 1 en 2 gekyk het. In die twee reekse was een mens vir die verdwyning van kinders verantwoordelik. En die meeste van die kinders het dit nie oorleef nie. En ons kon nie wag dat Spoorloos 3 begin nie.
Lees voort “Spoorloos 3 Steynhof: Wat ‘n kragtoertjie!”Die Byl – TV-reeks resensie
Ek het nou die dag geskryf dat die huis by Boesmansgat ‘n plek vir die skiet van Die Byl kan wees. Ek sien ek het nog nooit iets oor Die Byl geskryf nie …
Lees voort “Die Byl – TV-reeks resensie”Resensie: Lioness (reeks op Mnet)
Ek het die afgelope ruk die advertensie vir ‘n nuwe Suid-Afrikaanse reeks op M-net gesien.