Ek het op skool fiets gery, vanaf die huis op die plot by die vendusiekrale aan die een kant van Ermelo, tot by Hoërskool Ermelo aan die heeltemal ander kant van Ermelo.
Lees voort “Bergfietsry op 50”Etiket: skool
As juffrou speurder speel
Ek het lank oorweeg of ek die storie moet vertel. Of nie. Ek gaan vertel, maar sommige detail nie deel nie. Maar laat ek eers meer oor selfone vertel.
Lees voort “As juffrou speurder speel”Die ouer-onderwyservenootskap
Ouers vra gereeld vrae op my Facebook-groep RSA-onderwysers soos: Mag ‘n onderwyser so en so straf toepas as kind nie opgelet het nie, huiswerk tuis vergeet het of iets soos swemklere tuis vergeet het. Nou wil ek aan die ouers die volgende vrae vra: a) Straf jy nie jou kinders as hulle nie ‘n redelike opdrag uitvoer nie, b) moes jy al 30 en meer kinders vir 30 minute oppas en seker maak dat almal ‘n taak uitvoer om nie te druip nie, en c) hoe maak jy seker dat die een kind wat dwarstrek nie jou deeglik-beplande kinderpartytjjie ontwrig nie?
Werkwoorde – Afrikaans
Daar is vier soorte werkwoorde (doenwoorde, woorde wat aksie aandui), naamlik selfstandige werkwoorde, hulpwerkwoord, koppelwerkwoorde en die infinitief. Sommige werkwoorde kan in onderafdelings ingedeel word.
Lees voort “Werkwoorde – Afrikaans”Telwoorde – Afrikaans
Daar is twee soorte telwoorde, naamlik hoof- en rangtelwoorde. As jy die regte vraag vra, is dit maklik om tussen die twee soorte telwoorde te onderskei.
Lees voort “Telwoorde – Afrikaans”A learning-oriented framework for eportfolios
Die volgende artikel is in ‘n internasionale vaktydskrif gepubliseer. Ek het op die redaksie van die tydskrif gedien. ‘n Heerlike ervaring.