Ek skryf in die laaste tyd al minder en minder terwyl ek ‘n fortuin betaal om my christavanstaden.com webwerf in die lug te hou. Geld wat my voorheen nie gepla het nie.
Lees voort “9 jare by WordPress, 3 of 4 frustrerende jare by Jetpack”Maand: September 2024
My eerste 9 putjies gespeel
Ek het mos vertel manlief het die kans gevat om vir my my eie gholfstel te koop. Balle, pennetjies, handskoen, alles.
Lees voort “My eerste 9 putjies gespeel”Die wonder van klip optel …
Ons stranddorpie is so mooi, rustig en lekker. Tot jy met jou hondjie aan ‘n leiband strand toe gaan …
Lees voort “Die wonder van klip optel …”Manlief en Willys Jeeps …
Manlief is van daardie mans wat ‘n ding het oor Willys Jeeps, want dit laat hom aan die weermagdae herinner. Nie dat hy ooit oor daardie dae praat nie …
Lees voort “Manlief en Willys Jeeps …”