BB is dood. BB wat 14 jaar lank aan my sy was, behalwe vir die 20 maande in Kazakhstan.
Lees voort “Bekka en sonde met die bure”Maand: April 2024
BB is dood en ek is stukkend
Vir die tweede keer in een jaar moes ek die besluit neem dat een van my hondjies genadedood kry. Hierdie keer was die besluit makliker, maar ook erger want sy was baie siek.
Lees voort “BB is dood en ek is stukkend”Hoeveel vertrou jy ontwikkelaars van toeps?
Ek het nog nie die vraag gevra, hoeveel vertrou jy die ontwikkelaars van toeps.
Lees voort “Hoeveel vertrou jy ontwikkelaars van toeps?”Gekkedag … na aanleiding van Toortsie se plasing
Ek speel mos met tegnologie om te bepaal hoe dit in klaskamers gebruik kan word – of misbruik kan word.
Lees voort “Gekkedag … na aanleiding van Toortsie se plasing”