Ons huis het in 2010 en 2011 oorstroom, dus het jare sedertdien verloop. Jare waarin ek en manlief al vergeet het hoe hoog die water was toe dit in ons huis ingegaan het. Ek het al meer as een keer daarvan vertel
Lees voort “Laat die data die praatwerk doen”Etiket: Vaaldam
En daar gaat ons … vloed is weer moontlik
Dit is weer sulke tyd. As dit reën, vloed die gholfbaan van ons estate. Die Hennops loop mos hierdeur.
Lees voort “En daar gaat ons … vloed is weer moontlik”Ons hou die Vaal se vlakke steeds dop …
Ek het vroeër geskryf dat ons die Vaal se vlakke dophou. Met ‘n houtoog, want ons huis het in 2010 en 2011 so meter hoog in die rivier gestaan. Toe die water vertikaal met ongeveer agt meter gestyg het om in ons huis in te gaan.
Lees voort “Ons hou die Vaal se vlakke steeds dop …”Gaan La Nina weer amok maak?
Daar is twee weerverskynsels wat Suid-Afrika soms lig en soms swaar tref, naamlik La Nina en El Nino. Laasgenoemde sorg vir droogtes, La Nina vir kouer weer en baie reën, soos wat ons nou aantref.