Ek en manlief is Saterdag na Irene Mark om bietjie te gaan kyk wat daar aangaan.
Lees voort “Ek en manlief maak ‘n gedenkbord”Maand: Februarie 2023
1.9 meter water op vloer – vloed 2023
Ons het toe gister gaan kyk hoe erg die huis deur die vloed getref is. Want die Departement van Waterwese se dieptemeters is baie verkeerd, die rivier was by ons nie 6.9 meter diep nie.
Lees voort “1.9 meter water op vloer – vloed 2023”HELP! WordPress en Jetpack Apps
Ek gan nou doen wat ek altyd doen as ek nie tyd het om al die opleeswerk te doen nie. En my probleem stel dat vriende en vriendinne wat reeds deur die proses is my kan help.
Lees voort “HELP! WordPress en Jetpack Apps”2023 – ‘n jaar wat sover net skok …
Sjoe, ek wil nie swartgallig klink nie, maar hierdie jaar het soveel skokke gebring dat ek wonder of dit ons jaar van emosionele stres gaan wees.
Lees voort “2023 – ‘n jaar wat sover net skok …”Shilo is Sondag 10 jaar oud … en my hart huil
Dit is asof goed na my asangetrek kom as ek sê ek sal nie iets doen nie, so asof ek getoets word. En die ergste van alles is dat ek dit in die meeste gevalle dan in elk geval gaan moet doen:
Lees voort “Shilo is Sondag 10 jaar oud … en my hart huil”Laat die data die praatwerk doen
Ons huis het in 2010 en 2011 oorstroom, dus het jare sedertdien verloop. Jare waarin ek en manlief al vergeet het hoe hoog die water was toe dit in ons huis ingegaan het. Ek het al meer as een keer daarvan vertel
Lees voort “Laat die data die praatwerk doen”