Fotostorie #5

Hierdie foto bring die lekkerste herinneringe aan my geliefde BB op. Sy het die mooiste persoonlikheid, daarom het ek as teler geregistereer en haar laat babas kry. Twee keer. Om so haar gene voort te dra. BB was die oulikste mamma. Sy het by hulle in die mandjie gelê as hulle kos moes kry, en … Lees voort Fotostorie #5

Veearts het slegte nuus oor BB

Net voordat ons BB by seun gaan haal het, het skoondogter gebel. BB loop op drie bene, maar dan weer op al vier. Moet sy haar veearts toe vat? Ons bedink die saak, dit kan nie baie erg wees as sy soms driebeen loop nie, dalk het sy spiertjie seer geslaap. Of haar pootjie seer … Lees voort Veearts het slegte nuus oor BB