Ek het in Januarie 2010 vir myself ‘n Pentax DSLR kamera gekoop. Of liewer, my suster het hom namens my in Amerika gekoop. Ek was nogal ontevrede, want sy het besluit dat ek nie die gewone lens nodig het nie en so onderhandel dat ek eerder ‘n teleskooplens kry. Sy teleskopiese lens kan tot 250m infokus om my te help om goed baie nader te bring. Maar waarvoor sou ek dan soveel wou hê?
Lees voort “Uiteindelik leer ek my Pentax K20D ken”Etiket: Kursus
Mendeley kursus / Mendeley course
Hierdie artikel vorm deel van ‘n reeks oor akdemiese skryfwerk. This article forms part of a series on academic writing.
Lees voort “Mendeley kursus / Mendeley course”Mendeley kursus vir navorsers en studente
Ek het ‘n Mendeley kursus vir navorsers en studente ontwikkel. Dit bestaan uit ‘n aantal 30-90 minutt-lange videos wat gekyk kan word terwyl iewers gewag word.