As ‘n nael in die lewe in breek

***Please note: Google translates my site; therefore, my posts are available in your language. I am writing in my mother tongue - Afrikaans. I found some of the translations horrible, so bear in mind that you are reading a machine translated post.*** My naels was altyd baie sterk, soos my ma s'n. Moes gereeld afvyl … Lees voort As ‘n nael in die lewe in breek

Prettige gesprek met petroljoggie in Kuruman

***Please note: Google translates my site; therefore, my posts are available in your language. I am writing in my mother tongue - Afrikaans. I found some of the translations horrible, so bear in mind that you are reading a machine translated post.*** Gister is ons tweetjies na Dischem en Westpack. Dischem vir haarkleur, myne is … Lees voort Prettige gesprek met petroljoggie in Kuruman

Foto-storie #6

***Please note: Google translates my site; therefore, my posts are available in your language. I am writing in my mother tongue - Afrikaans. I found some of the translations horrible, so bear in mind that you are reading a machine translated post.*** Ek deel elke week 'n foto met 'n storie, en vra my blogmaats … Lees voort Foto-storie #6

Rate vir woewe wat in die huis piepie

Soms gebeur dit wel dat my Miniatuur Schnauzers ‘n glipsie in die huis kry. Maar dit is elke keer my skuld. Ons was te lank dorp toe, ek het hulle nie voor ons weg is gou vir ‘n draaitjie gevat nie. Daarom het ek wel rate teen woewe wat indie huis piepie. Soms piepie woewe […]

Snags as woewe in die huis opgelei is

My woewe mag nie in die huis piepie nie, dit is een ding wat sal veroorsaak dat hulle buite slaap. Al is buite vir my nie 'n keuse nie. My huis kan nie soos piepie ruik nie. Dus voel ek soggens soos 'n ma met 'n peuter in die huis. Nie baba nie, babas maak … Lees voort Snags as woewe in die huis opgelei is

Kragonderbreking maak ons inbrekers …

Sondagmiddag toe ons tuis kom, is ons nie lus om dadelik Spar toe te gaan nie, dus rus ons eers. So naby ses besluit manlief dit is nou of nooit, ons moet goedjies vir sy kosblik gaan koop. En, soos die gewoonte die laaste tyd is, moet ek saam. In Spar is ons in die … Lees voort Kragonderbreking maak ons inbrekers …

Ek, manlief en VVVs by Grand Oasis Casino in Kuruman

Dit is lang naweek en ons tweetjis is lus om iets te doen. Ons kan nie te ver gaan nie, want hy is aan diens. Net soos wat hy paasnaweek ook gaan wees. Hoe ongelukkig kan een paartjie die twee lang naweke ingaan? Ek dink mens kan beurte maak, maar blykbaar nie. Hy het die … Lees voort Ek, manlief en VVVs by Grand Oasis Casino in Kuruman

Skakels na die blogs van die Goue Vroue

Ons nuwe intrekker op Rebusfontein vra vandag hoe sy die blogs van die ander Goue Vroue kan volg. En dit laat my eintlik beskaamd. Ek is bekend vir my ongasvryheid. Ek gesels so lekker met kuiergaste dat manlief moet vra: "Wat sal julle drink?" en soms selfs sommer self gaan skink. Dus moet jy my … Lees voort Skakels na die blogs van die Goue Vroue

Fotostorie #5

Hierdie foto bring die lekkerste herinneringe aan my geliefde BB op. Sy het die mooiste persoonlikheid, daarom het ek as teler geregistereer en haar laat babas kry. Twee keer. Om so haar gene voort te dra. BB was die oulikste mamma. Sy het by hulle in die mandjie gelê as hulle kos moes kry, en … Lees voort Fotostorie #5

Kalenderfoto vir Augustusmaand en resep vir Kazakhgeïnspireerde kersfeesrooibostee

Die Goue Vroue het weerens 'n bloguitdaging gestel: Deel jou kalenderfoto vir jou verjaarsdagmaand en 'n resep vir die kookkunsklasse wat ons op Rebusfontein moes aanbied. Nou kyk, ek is nie een vir foto's van myselwers nie en koskook is ook nie hoog op my agenda nie. Dit is, as my kinders kom kuier. Maar … Lees voort Kalenderfoto vir Augustusmaand en resep vir Kazakhgeïnspireerde kersfeesrooibostee

Die kern: So het ek my passie na ontnugtering bly uitleef …

Die Goue Vroue pak ‘n splinternuwe uitdaging aan. Dis nou, so tussendeur hulle avonture op Rebusfontein en dan is daar boonop die maandkalender waar elkeen foto’s met ‘n storie skryf. Maar hierdie, HIERDIE IS DIE ONTKNOPING VAN ELKEEN SE DIEPSTE HARTSGEHEIME. Diep in die hart van hierdie geel bladsye vesonke lê die geheim opgesluit. Nie … Lees voort Die kern: So het ek my passie na ontnugtering bly uitleef …

Laai nuwe vertaling van Bybel gratis af

Ek het al vertel dat ek 'n Bybel toep gebruik om die Bybel in een jaar deur te lees. Hier is die skakel daarheen. Wel, ek is in die peilvlak, minder as een maand oor om die doel te bereik. Dit was aanvanklik moeilik omdat ek saans wou lees. Maar saans het ons soveel dinge … Lees voort Laai nuwe vertaling van Bybel gratis af

Foto-uitdaging – Natuurlike lig

Appeltjie deel vanoggend haar pragtige foto's van natuurlike lig wat sy geplaas het in antwoord op 'n bloguitdaging. Toe herinner dit my aan die twee foto's wat ek Sondag geneem het. Die titelfoto en hierdie ene. Sommer so vinnig deur die oop ruit van die bakkie geneem. Want ons was in een van die berugte … Lees voort Foto-uitdaging – Natuurlike lig

So, kinders, wat gebeur in my huis as ek nie hier is nie?

Ons het twee Sondae gelede gaste vir koffie gekry. Toe koop ek drie kussings - kleur iets tussen rooi en maroen - om op die bruin leerbanke te sit. En 'n muurhorlose om daarby te pas. Om die groen van die gordyne en die bruin van die leer aan te vul. Ek kon seker self … Lees voort So, kinders, wat gebeur in my huis as ek nie hier is nie?

Bekka verjaar vandag …

Vanoggend praat my iMac weer met my, daar is weer iemand wat verjaar. Eintlik twee iemande, Sobek (my Bekka kind) en sy boeta Seth wat aan my seun behoort. Ek praat altyd so van my seun, maar dit is my en manlief se seun. Ons tweede helfte van ons Pigeon Pair. Iedergeval, dit is Bekka … Lees voort Bekka verjaar vandag …

Verdomde Vlieënde Vlermuise

Liewe Persoon skryf oor hoe sy iemand moes red van VVVs, die goed met Vlerke, Voelers en Vere. My VVV is baie meer spesifiek - Verdomde Vlieënde Vlermuise ... Ek dink ek kan met 'n eerlike hart sê dat ek nou genoeg van Verdomde Vlieënde Vlermuise gehad het. Heeltemal genoeg. Ek het net een hart, … Lees voort Verdomde Vlieënde Vlermuise

Foto-storie #4

Hierdie foto herinner my aan een van die eerste naweke in Kazakhstan toe ons na die inperkings uit ons woonstelle kon gaan. Dit was 23 Mei 2020 en ons het besluit om saam met Mia en haar gesin en 'n jong vrou en haar man teen Kazakhstan-koppie uit te ry om langs die meer - … Lees voort Foto-storie #4

Die spore wat ons los … Voortrekkers se nuwe lied

Ek was 'n Voortrekker, in die hoërskool. Alhoewel my skool, Ermelo Hoërskool, baie groot was met 1200 leerders en ongeveer 10 matriekklasse, het EHS nie Voortrekkers aangebied nie. Ons moes na die tegniese skool - Ligbron - gaan vir Voortrekkers. Ek was dan ook Voortrekkeroffisier vir die kleintjies. In matriek het ons die fakkel tussen … Lees voort Die spore wat ons los … Voortrekkers se nuwe lied

Veearts het slegte nuus oor BB

Net voordat ons BB by seun gaan haal het, het skoondogter gebel. BB loop op drie bene, maar dan weer op al vier. Moet sy haar veearts toe vat? Ons bedink die saak, dit kan nie baie erg wees as sy soms driebeen loop nie, dalk het sy spiertjie seer geslaap. Of haar pootjie seer … Lees voort Veearts het slegte nuus oor BB

Waterloos langs die water

Ek het al vertel van ons twee maande in Kathu. En dat een van die slegste dele daarvan was om elke tweede dag gedurende die dag waterloos te wees. Blykbaar werk Sishen myn aan die waterpype, maar die week voor Valentynsdag was ons vir vier dae sonder water. Baie sleg as jy opstaan, huis skoonmaak … Lees voort Waterloos langs die water

BB, Shilo en Sobek kuier op Rebusfontein

Ons is ñ groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ñ dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land. Hierdie hoofstuk sluit by ñ menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir ons, en dalk vir jou. Rebus is ons wegloopplek, en soms ons wegkruipplek. Maar … Lees voort BB, Shilo en Sobek kuier op Rebusfontein

So raak ek toe van miere ontslae …

Ons nuwe blyplek se twee badkamers was vol miere. Hulle was nie daar toe ons kom kyk het na die huis nie. En ek kan ook nie onthou dat hulle die eerste dag daar was nie. Maar, toe ons die tweede dag en daarna in die badkamers kom, is hulle oral. In die baddens. Op … Lees voort So raak ek toe van miere ontslae …

Dit waardeur akteurs en aktrises moet gaan …

Ek het onlangs oor die nuwe TV-reeks op Woensdagaande geskryf. Afgrond. Vyf vrouens wat voor afgronde in hulle lewens staan. En keuses moet maak. Keuses wat hulle lewens kan beïnvloed. Ek het ook al geskryf oor sommige akteurs wat hulle rolle so goed speel dat ek nie van hulle hou nie. Lees gerus hier. Stian … Lees voort Dit waardeur akteurs en aktrises moet gaan …

Foto-storie #3

Bloguitdaging: Kies 'n foto uit jou album. Skryf die storie daaragter op jou blog en deel hierdie skakel in die artikel sodat ek daarvan weet. https://christavanstaden.com/2021/02/22/bloguitdaging-foto-storie-1/ Of deel die skakel daarna in die kommentaar van hierdie artikel. Dit kan in Afrikaans of Engels of 'n ander taal wees. Die fokus is op die storie en … Lees voort Foto-storie #3

BB verjaar vandag – ‘n hele 11 jaar oud

Ek is vrot met die onthou van verjaarsdae. Moet 'n oor gereeld knoop om te onthou. En daarom is verjaarsdae op my almanak. Aangesien my iMac met my praat, lig sy my in - as ek voor haar sit en werk wanneer sy my moet inlig. Soos vanoggend. Ek het egter glad nie verstaan wat … Lees voort BB verjaar vandag – ‘n hele 11 jaar oud

500 ste artikel vanoggend geplaas

Ek kan dit nie glo nie, maar ja, ek het die 500 ste artikel vanoggend geskryf. Aanvanklik het ek vir 'n gehoor geskryf, en was ek soort van ontnugter toe mins mense kommentaar lewer. Baie het gekyk, dit weet ek. Maar die saamgesels was min. En dit het my min laat skryf. Want vir wie … Lees voort 500 ste artikel vanoggend geplaas

‘n Vinnige trek na Kuruman …

Ons het mos eers vir twee maande in 'n woonstel in iemand se erf in Kathu gebly. Belaglik duur, elektrisiteit uitgesluit en water net elke tweede dag. Soms vir 4 dae aanmekaar net saans water, hulle maak pype iewers reg. Voeg daarby 'n pad vol slaggate, wat by die dag erger geword het en ons … Lees voort ‘n Vinnige trek na Kuruman …

Die klein groot trek na Kuruman

Ons trek vandag Kuruman toe. Noord-Kaap. Dit was 'n interessante trek, want ons het met tasse klere en sakke kruideniersware van Kathu gekom. Sommer so in die bakkie, want ons moes meubels kom uitkies om saam te gaan Kuruman toe. Na twee jaar van lewe in ander mense se woonstelle, sien ek so uit om … Lees voort Die klein groot trek na Kuruman

Boekresensie: Elf dae in New York

Skryfster: Elizabeth Wasserman Elf dae in New York handel oor 'n tiener skooldogter wat 'n skoonma gekry het van wie sy nie baie hou nie. Die vrou is soveel anders as haar ma, wat oorlede is. Sy en die stiefsuster, wat in New York mode-ontwerp studeer, het dan ook nie ooghare vir mekaar nie - … Lees voort Boekresensie: Elf dae in New York

BB, Shilo en Sobek gaan Noord-Kaap toe

My drie liefste 4-been kinders het geen idee wat vir hulle wag nie. BB het wel al baie ver saam met ons gereis, Wes-Kaap en Mosselbaai en Hermanus om presies te wees. Maar die ander twee se verste rit was nog rivier toe en terug, so 300 km. Dit is so snaaks hoe gemaklik hulle … Lees voort BB, Shilo en Sobek gaan Noord-Kaap toe

Foto-storie #2

Bloguitdaging: Kies 'n foto uit jou album. Skryf die storie daaragter op jou blog en deel hierdie skakel in die artikel sodat ek daarvan weet. https://christavanstaden.com/2021/02/22/bloguitdaging-foto-storie-1/ Of deel die skakel daarna in die kommentaar van hierdie artikel. Dit kan in Afrikaans of Engels of 'n ander taal wees. Die fokus is op die storie en … Lees voort Foto-storie #2