Ek het nou al so paar sketse met DALL-E2 gemaak, en deel graag hoe mens die masjien gebruik om vir jou te skets. Onthou het, ek is nie kunskenner nie, ek deel net hoe om dit te gebruik.
Lees voort “Les: So gebruik mens DALL-E2”Dag: 29 Maart 2023
Ons ongeluk: God was by ons
Ek is besig met ‘n leesplan op my Bybeltoep wat van my verwag om vandat te skryf oor gebeure tydens my lewe wat ek geweet het dat God by ons is.
Lees voort “Ons ongeluk: God was by ons”