Ek het onlangs geskryf dat dit tyd is om Shilo te laat gaan. Toe nie, hy is steeds springlewendig by my.
Lees voort “Nog nie tyd om Shilo te laat gaan nie …”Etiket: Miniatuur Schnauzers
Shilo is Sondag 10 jaar oud … en my hart huil
Dit is asof goed na my asangetrek kom as ek sê ek sal nie iets doen nie, so asof ek getoets word. En die ergste van alles is dat ek dit in die meeste gevalle dan in elk geval gaan moet doen:
Lees voort “Shilo is Sondag 10 jaar oud … en my hart huil”Shilo kry wiele
Kyk, Shilo se siekte het my verstand oortyd laat werk. Die man wil by my wees, maar die been kry swaar. Toe sien ek iets in ons landgoed wat my die internet laat fynkam het.
Lees voort “Shilo kry wiele”Ek is BB, die Miniatuur Schnauzertjie
Hierdie plasing vorm deel van die volgende bloguitdaging:
“Die wêreld verander teen ‘n vinnige spoed, ons kleinkinders word met ‘n selfoon en tablet in die hande groot. Hulle draai ‘n kraan oop, kry lopende water, sit ‘n skakelaar aan en daar is elektrisiteit. Sit ‘n TV aan en kyk ‘n storie. En dink selfs oumas is, soos Steve Hofmeyr oor spoke sing, so bietjie dom as ons nie so vinnig met die tegnologie is nie. Maar, daar is baie wat hulle nie weet nie, want ons oumas was ook kinders. En ons kan stories vertel …
‘n Bundel kinderstories uit die pen van die Goue Vroue.
Ek is Shilo, die Miniatuur Schnauzertjie
Hierdie plasing vorm deel van die volgende bloguitdaging:
“Die wêreld verander teen ‘n vinnige spoed, ons kleinkinders word met ‘n selfoon en tablet in die hande groot. Hulle draai ‘n kraan oop, kry lopende water, sit ‘n skakelaar aan en daar is elektrisiteit. Sit ‘n TV aan en kyk ‘n storie. En dink selfs oumas is, soos Steve Hofmeyr oor spoke sing, so bietjie dom as ons nie so vinnig met die tegnologie is nie. Maar, daar is baie wat hulle nie weet nie, want ons oumas was ook kinders. En ons kan stories vertel …
‘n Bundel kinderstories uit die pen van die Goue Vroue
Ek is Sobek – die Miniatuur Schnauzertjie