As ouma kleinkinders oppas …

Ek was die afgelope tien dae baie stil. Want manlief het vir eers alleen na 'n dorp ver van hier gegaan. Om daar op die myn te werk. En vir ons blyplek te kry. Ek moes eers alleen agterbly. Die eerste drie dae het ek alleen by die huis gebly, met my honde. En byna … Lees voort As ouma kleinkinders oppas …

Kleinkindpret by Sun City

Lief my kleinkindseuntjies baie! Gister wil ek so bietjie op die Lazy River by Sun City se opblaasbande ry, maar sien nie kans om dit alleen dit alleen aan te pak nie. Dollatjie se oudste en middelste speel te lekker by die glybane en wil nie saam nie. Toe beraam ek maar 'n plan. Sê … Lees voort Kleinkindpret by Sun City