My gunsteling wegbreek was altyd Kaapstad toe. ‘n Week, naweek, maak nie saak nie, net om daar te wees.
Lees voort “Speelse foto’s naby Kaapstad”Etiket: foto-stories
Foto-uitdaging: My sampioen foto’s
Ek vertel vanoggend vir Anne dat haar sampioen foto’s, waarna sy wetenskaolik korrek as fungi verwys, baie mooi is. En dat ek ook daarvan hou om hulle af te neem.
Lees voort “Foto-uitdaging: My sampioen foto’s”Woordloos 1. Reënmeter
Ek wil bietjie begin om foto’s te deeel wat volgens my geen woorde nodig het nie.
Lees voort “Woordloos 1. Reënmeter”Bye laat my skrik …
Anne deel nou die dag die mooiste foto’s wat sy van bye geneem het. En gister sit ek en koeldrank drink toe die bye my kom besoek.
Lees voort “Bye laat my skrik …”Oeps, ons huis staan weer in die Vaalrivier
Ons het Saterdagoggend begin see toe ry. Dit het gereën en die water het blybaar oral gevloed. Ook in Centurion, nadat ons weg is. By die rivier gekom, het ons gepak om see toe te kom.
Lees voort “Oeps, ons huis staan weer in die Vaalrivier”Die flaminke van Flaminkepan in Welkom
Toe ons in 1983 na Welkom verhuis het, was die flaminke van Flaminkepan in Welkom een van die grootste besienswaardighede in hierdie jongste goudstad van Suid-Afrika.
Lees voort “Die flaminke van Flaminkepan in Welkom”