Toe daar in Maart aangekondig word dat ons in ons huise sal bly, slegs elke tweede dag mag uitgaan as ons kos of medisyne kort en glad nie naweke met ons motors mag ry nie, het ek geweet ek is in vir ‘n ding.
Lees voort “So, wat doen ek gedurende grendeltyd in Qazaqstan?”Etiket: navorsing
Afrikaans, my taal, my passie
Ek kry die idee dat ek moet verduidelik waarom ek so pro-Afrikaans is. En vasskop teen die boikot van Steve Hofmeyr se musiek.
Lees voort “Afrikaans, my taal, my passie”A learning-oriented framework for eportfolios
Die volgende artikel is in ‘n internasionale vaktydskrif gepubliseer. Ek het op die redaksie van die tydskrif gedien. ‘n Heerlike ervaring.
Mendeley kursus vir navorsers en studente
Ek het ‘n Mendeley kursus vir navorsers en studente ontwikkel. Dit bestaan uit ‘n aantal 30-90 minutt-lange videos wat gekyk kan word terwyl iewers gewag word.