e-Pos uit Kazakhstan – Maart/April 2021 Sarie

Vanoggend was daar nog niks en toe ek weer kyk, is die nuutste Sarie op die rakke. Dit is nou die een waarin my e-pos uit Kazakhstan gepubliseer is. Kan mens regtig so knop op jou maag kry as jy sien dit is nou dit? Die Sarie is op die rakke, die artikel is gepubliseer. … Lees voort e-Pos uit Kazakhstan – Maart/April 2021 Sarie

Verwelkom nuwe inwoner op Rebusfontein

Tyd vir Rebusfontein, my fantasiedorpie. Die een waar die goue vroue bly. *** Ons is ñ groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ñ dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land. Hierdie hoofstuk sluit by ñ menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir ons, … Lees voort Verwelkom nuwe inwoner op Rebusfontein

Die dag toe die reënkoningin vies geword het

Hierdie plasing virm deel van die volgende bloguitdaging: "Die wêreld verander teen ‘n vinnige spoed, ons kleinkinders word met ‘n selfoon en tablet in die hande groot. Hulle draai ‘n kraan oop, kry lopende water, sit ‘n skakelaar aan en daar is elektrisiteit. Sit 'n TV aan en kyk 'n storie. En dink selfs oumas … Lees voort Die dag toe die reënkoningin vies geword het

Kinderverhale deur die Goue Vroue

Die Goue Vroue het so pas die uitdaging aanvaar om emmerskoplysies met mekaar te deel. En mekaar te help om dit uit te leef. Dit was een heerlike vervolgverhaal van lag en avontuur en selfs so bietjie uit gemaksones druk. Myne altans, ek het in Eleon Musk se vuurpyl om die aarde gesweef. Ons sit … Lees voort Kinderverhale deur die Goue Vroue

Slothoofstuk emmerskoplysies

Liewe leser, hierdie hoofstuk vorm slothhofstuk van 'n bloguitdaging waarin die Goue Vroue van Rebusfontein uitgedaag was om ‘n vervolgverhaal te skryf waarin ons items op mekaar se emmerskoplysies uitleef. Soos gewoonlik, is een of meer van die res van ons karakters in die vervolgverhaal. Elke hoofstuk is afgesluit met ‘n emmerskoplysie en ‘n spesifieke … Lees voort Slothoofstuk emmerskoplysies

Die emmerskoplysies …

Die Goue Vroue het lanklaas 'n vervolgverhaal geskryf, die laaste een was hulle weergawe van Alice in Wonderland. Tans kuier hulle in Rebusfontein, waar daar vrede en rustigheid is. Want die pandemie het al weer spanning veroorsaak, die moontlikheid bestaan dat nog een van hulle die virus eerstehands ontmoet het. Drie van die vroue het … Lees voort Die emmerskoplysies …

Bloguitdaging – geliefde of spesiale klere

Ek het lanklaas aan my blogvriendin Scrapy se bloguitdagings deelgeneem, miskien omdat ek besig geraak het, miskien omdat ek haar kommentaar op my eie blogs, maar veral haar deelwees aan die avonture van Rebusfontein gemis het. Ek dink ek verstaan waarom sy nie meer deelneem nie, die bloginskrywing wat Rebusfontein en haar vuurpyl in die … Lees voort Bloguitdaging – geliefde of spesiale klere

Goue Vroue, Maps.me en Mosambiek

Maps.me is blykbaar 'n goeie toep in Europa. Manlief se tolk in Öskemen. Kazakhstan het dit gebruik om die hele Europa vol te toer. Vir ons kon hy nie oortuig om dit in Kzakhstan te vertrou nie. Want ons sal dit nooit weer vertrou nie. Nie nadat ons dit in Mosambiek getoets het nie. Hierdie … Lees voort Goue Vroue, Maps.me en Mosambiek

Vreeslose Goue Vroue in Fresh Markets in Öskemen

Hierdie ware verhaal het 'n kinkel in die kabel, dit vorm deel van 'n bloguitdaging: Vir die doel van hierdie uitdaging word elke Goue Vrou uitgedaag om ‘n ware verhaal te vertel waarin sy waaghalsig, roekeloos, dapper, onverskillig, vreesloos, uitdagend, mal, koen, riskant, gevaarlik of heldhaftig was. Met een groot verskil. Soos gewoonlik is die res … Lees voort Vreeslose Goue Vroue in Fresh Markets in Öskemen

Die waaghalsige bergfietsers van Rebusfontein

Die idee vir hierdie uitdaging is deur Frannie geskep. Toe sy die Goue Vroue se kersete en manewales afgesluit het met 'n versugting vir 'n nuwe uitdaging. Ek het so lank gesukkel om my muse terug te kry na die winterdrame op Rebusfontein. Toe kom spring sy op my skouer, fluister in my oor. Haai … Lees voort Die waaghalsige bergfietsers van Rebusfontein