Ek skryf in die laaste tyd al minder en minder terwyl ek ‘n fortuin betaal om my christavanstaden.com webwerf in die lug te hou. Geld wat my voorheen nie gepla het nie.
Lees voort “9 jare by WordPress, 3 of 4 frustrerende jare by Jetpack”Etiket: Tegnologie
My geskenk van manlief … airpods Pro gen 2
Jitte. dit klink so bietjie soos spog, dit is ‘n baie duur verjaarsdaggeskenk. Maar, ai, dit is veel goedkoper as die ander keuses wat ons gehad het.
Lees voort “My geskenk van manlief … airpods Pro gen 2”Tydelike PVA met WP en Jetpack
Ek het gevra, maar nie raad gekry nie. Dus gaan ek self plan moet maak. Volgens die advertensie het die nuwe Jetpack toep kennisgewings, ‘n leser en statistiek.
Lees voort “Tydelike PVA met WP en Jetpack”Dag 14: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Ek moet vandag ‘n negatiewe ding wat ‘n positiewe uitkoms gehad het, beskryf. En weereens is dit ‘n moeilike opdrag …
Lees voort “Dag 14: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Bosch … is haar naam …
Ek het nie voorheen die beste masjiene op die mark vir wasgoed en klere en skottelgoed gekoop nie. Hoofsaaklik omdat huishulpe dikwels daarin slaag om enige masjien die gees te laat gee.
Lees voort “Bosch … is haar naam …”Facebook bal weereens sy vuis vir WhatsApp-gebruikers
Facebook het so pas ‘n tweede ultimatum vir WhatsApp-gebruikers gestel. Anders as die vorige een, waarin WhatsApp-gebruikers verplig is om toestemming te gee dat hulle data met Facebook gedeel word, word hulle die keer verplig om hulle fone op te gradeer of op te dateer om na 1 November 2021 steeds die geselstoep te gebruik.
Lees voort “Facebook bal weereens sy vuis vir WhatsApp-gebruikers”