Sukkel jy ook met ‘n toilet wat maklik vlek? Ek was raadop, want ons nuwe meenthuis se toilette vlek so gou dat ek dit sommer ‘n ruk los voordat ek weer daarmee sukkel om dit te probeer skoon kry.
Lees voort “Knoffel maak korte mette met gevlekte toiletbakke …”Maand: November 2021
Ek is ‘n goeie leermeester …
Ek besef vandag weer dat ek ‘n goeie leermeester is. Ek het my iPad in November 2019 gekoop toe ek in Suid-Afrika was. En iewers vanjaar het manlief vir my die Apple pencil gekoop.
Lees voort “Ek is ‘n goeie leermeester …”Gangster’s paradys, maar ons skrik nie
In die week kry ek twee boodskappe van gewapende roof in ons kompleks se groepie. Beide in Centurion. My omtes.
Lees voort “Gangster’s paradys, maar ons skrik nie”Onverwagse groenigheid …
Blogvriendin Anne deel gister die mooiste foto’s van blomme en plante wat skielik net weer in volle blom staan. Nadat sy oorweeg het om die een uit te haal wat dood gelyk het na ‘n langdurige droogte.
Lees voort “Onverwagse groenigheid …”Ek, BB en die pienk handsak
Ek het my altyd verkyk aan mense met hulle hondjies in handsakke. En nooit gedink ek so so word nie. wat verrassend is, is dat manlief saamspeel …
Lees voort “Ek, BB en die pienk handsak”As ek maar soos die natuur kon wees …
Hierdie foto is in Junie 2019 in die Zhastar park in Ust-kamenogorsk (Öskemen) in Kazakhstan geneem. En dit laat my elke keer daaraan dink dat dit goed sou wees as ek maar soos die natuur kan wees.
Lees voort “As ek maar soos die natuur kon wees …”