‘n Babaseuntjie is vir ons gebore

Vanmiddag net na middagete is 'n nuwe babatjie vir ons gebore. Eerste enetjie aan seun se kant, dra sy pa en sy oupa se naam. Ons vierde kleinkind, almal seunskinders. Ingedagte stuur ek foto van babatjie vir my vriende en familie en tik die volle name, met die derde agteraan, want dit is die derde … Lees voort ‘n Babaseuntjie is vir ons gebore