Kos om te vermy

Ek het die afgelope paar dae hewig gesukkel met opgeblaasdheid, moegheid en 'n algehele gevoel van lusteloosheid. Daarom is ek besig om 'n lys te maak van kos wat ek moet vermy. Die lys sal mettertyd aangevul word tot ek 'n aanlynplek het waar ek vinnig kan loer wat om nie weer te eet nie. … Lees voort Kos om te vermy