Ek het reeds vertel dat ek weer die wilde perd opgesaal het. ‘n Apple horlosie gekry het. En nou moet ek hom weer verdien. Nou wil ek vertel van snaakse voorvalle terwyl ek so met haar aan die arm stap om punte te verdien.
Lees voort “Ek en my Apple horlosie …”Etiket: Apple
My Apple horlosie jaag my weer aan
Ek dra tans my derde Apple horlosie. En sy jaag my sowaar ook rond.
Lees voort “My Apple horlosie jaag my weer aan”My iPad luister in …
Gister stuur vriendin Mia vir my ‘n Signal boodskap uit Kazakhstan. Hi, ek is in Almaty en ek mis jou.
Hallo Siri!
Ek is ‘n Apple aanhanger.
Lees voort “Hallo Siri!”‘n Apple-groupie is ek beslis
As tegnologie besonder duur is, is mens geneig om te dink dat dit eintlik maar vir die yappies onder ons bedoel is. En dan kom jy eers, soos ek, later in jou lewe agter hoe ‘n wonderlike groep mense saamwerk om die groep produkte in perfekte harmonie te laat werk.
So maak jy jou Safari (iMac) weer ‘n Ferrari …
Die afgelope twee weke wou ek my polse sny oor hoe stadig my rekenaar laai. In die tyd, wat dit geneem het om een bladsy te laai, kon ek twee ander dinge doen. Soms selfs gaan koffie maak en terugkom voordat die webbladsy klaar gelaai het.