Google is 19, spin die wiel en speel saam!

Kry ek nie nou 'n lekker verrassing nie? Google is 19 en as mens op die drie-hoekie speel-ikoon in die loga van vandag kliek, kan jy speletjies speel. Sodra jy daarop kliek, kan jy 'n spinwiel sien Kliek op die wiel sodat hy kan draai om vir jou 'n speletjie te kies. Jy moet op … Lees voort Google is 19, spin die wiel en speel saam!

Moeg om te tik? Laat Google namens jou tik!

Gebruik die Speech Recognition SoundWriter byvoeging om gesproke woorde in geskrewe teks te verander. Maak jou Chrome webblaaier oop en volg die volgende stappe: Skep 'n nuwe Google dokument of maak 'n bestaande een oop Kliek op Byvoegings (boonste kieslys van Google Docs) Tik Speech Recognition in die soekbalkie Kliek op die blou Gratis knoppie … Lees voort Moeg om te tik? Laat Google namens jou tik!

Effektiewe metodes vir Google-soektogte

Google is my gunsteling soekenjin en help my om inligting vinnig en maklik op te spoor. Ek hou veral van die feit dat die bronne wat die meeste geraadpleeg word bo-aan die lys verskyn omdat dit my help om die bronne te sif om die regte inligting te verkry. 'n Paar jaar gelede is Google … Lees voort Effektiewe metodes vir Google-soektogte