Ek moet eerlikwaar skryf dat ek nie weet hoe ek dit reggekry het nie, want ons kleinseuntjie het sy ouma pootuit gespeel. Maar daar is dit nou, die tweede artikel vir 2022 is gepubliseer – net-net betyds om vir 2022 te tel.
Lees voort “Tweede artikel vir 2022 gepubliseer: Genade!”Etiket: artikel
Vyftiende artikel gepubliseer – net ‘n genade
Ek het so week gelede geskryf dat ek die skakel na hierdie artikel sal deel sodra die artikel gepubliseer is. En ook die naam van die artikel weerhou …
Lees voort “Vyftiende artikel gepubliseer – net ‘n genade”Eerste artikel vir jaar word gepubliseer
Ek het hierdie jaar teen ‘n slakkepas aangepak wat navorsing betref. Want my daaglikse lewe het teen die spoed van weerlig by my verby geskiet.
Lees voort “Eerste artikel vir jaar word gepubliseer”Afwagting – artikel in Sarie
Verlede jaar, nog voordat die pandemie my in ons woonstel in Öskemen, Kazakhstan, ingeperk het, het ek Sarie gekontak omdat hulle onderhoude wou voer met Suid-Afrikaners wat in ander lande woon. Hulle mag my maar kontak.