Seun en skoondogter spot en gesels vanaand al te lekker met my. En dit het so begin.
Lees voort “Ek met kleinkind in boom in”Etiket: skrik
Kiewiete is boelies
Ek dink nou net so daaraan … kiewiete is boelies. Veral op ‘n gholfbaan … En ek verpes boelies.
Lees voort “Kiewiete is boelies”Skrik ek vir my kleinseun se woorde …
Ons was die naweek van die 13de Maart by ‘n kusdorpie in die Wes-Kaap om huis te soek. aangesien dollatjie naby woon, het hulle en ons elke dag saam gekuier.
Lees voort “Skrik ek vir my kleinseun se woorde …”Ape is so na aan mense
Ek weet dat gorillas die diere is wat die naaste aan die mens is, maar ape is vir my ook na aan die mens. Kyk gerus weer na my hooffoto.
Lees voort “Ape is so na aan mense”Bloedstollende oomblikke as ek kleinseun oppas
Gister middag bel skoondogter, kan ma asseblief gou na kleinseun kom kyk, ek moet ingaan werk toe. Sy werk al sedert die eerste inperkings van die huis af, kleinseun is een gelukkige kind. Daarom kan die inperkings vir hierdie ouma-hart maar vir altyd aanhou.
Lees voort “Bloedstollende oomblikke as ek kleinseun oppas”Bewerasie by Mams Mega Stop in Vryburg
Ons was die naweek rivier toe, dan ry ons oor Vryburg, Schweizer Renecke, Wolmaranstad en Leeudoringstad na Bothaville. So vier ure se ry, wat ons met ‘n pitstop by die Mams Mega Stop net anderkant Vryburg onderbreek – soontoe en ook terug.