Daar is min name wat my aan ‘n spesifieke persoon laat dink, maar veral aan die karaktereienskappe van ‘n spesifieke mens. Een daarvan is Tjaart …
Lees voort “Tjaart die lamsak”Etiket: Voortrekkers
Die spore wat ons los … Voortrekkers se nuwe lied
Ek was ‘n Voortrekker, in die hoërskool. Alhoewel my skool, Ermelo Hoërskool, baie groot was met 1200 leerders en ongeveer 10 matriekklasse, het EHS nie Voortrekkers aangebied nie. Ons moes na die tegniese skool – Ligbron – gaan vir Voortrekkers. Ek was dan ook Voortrekkeroffisier vir die kleintjies.
Lees voort “Die spore wat ons los … Voortrekkers se nuwe lied”
Om ‘n Voortrekkerjuffrou te wees ..
Ek was ‘n Voortrekker as kind en toe ek matriek was, het ek vir Voortrekkerjuffrou gespeel. Ek kan nie eens meer onthou hoe dit was nie, maar ek kan onthou dat ek in my hele hoërskoollewe net een dag nie by die skool was nie en steeds 100% skoolbesoek gekry het. Omdat ek deel van die nasionale fakkelloop was.
Lees voort “Om ‘n Voortrekkerjuffrou te wees ..”