Toe ons in 1983 na Welkom verhuis het, was die flaminke van Flaminkepan in Welkom een van die grootste besienswaardighede in hierdie jongste goudstad van Suid-Afrika.
Lees voort “Die flaminke van Flaminkepan in Welkom”Etiket: foto-uitdagings
Seemeeue op Fraser eiland, Australië
Ek het hierdie foto van seemeeue in vlug op 25 Januarie 2010 op een van die strande van Fraser eiland, Australië, geneem.
Lees voort “Seemeeue op Fraser eiland, Australië”Tydbomme of tydkapsules?
Ons is mos in die proses om die rivierhuis te verkoop. Aangesien ons die plek sedert 2001 het – en intussen ‘n baie groot stoor opgerig het – is daar baie stoorplek. Nie in die huis nie, maar wel in die stoor.
Lees voort “Tydbomme of tydkapsules?”Die tarentale van ons landgoed
Ons bly op ‘n gholflandgoed in die stad. Regtig in die middel van ‘n stad. En tog hou dit die natuur nie van ons af weg nie.
Lees voort “Die tarentale van ons landgoed”Simonstad, Wes-Kaap
Nou die dag gesels ek en ‘n onderwyservriend – Philip – op my blog oor somer, son en see en die stede waarvan ek hou, of eerder kusdorpe. En noem hy Simonstad as een van die mooi plekke aan die voet van Tafelberg.
Lees voort “Simonstad, Wes-Kaap”Kies ‘n woord – Desember 2021 foto-uitdaging
Ek is skielik weer lus om aan ‘n foto-uitdaging deel te neem. Maar ek kan mos nie net foto’s neersit nie, ek moet daaroor skryf ook. En hierdie ene waaraan twee van my blogvriende, naamlik Bushboy en Nowathome, deelgeneem het, trek my sedert ek na Aletta en Bushboy se foto’s gekyk het.
Lees voort “Kies ‘n woord – Desember 2021 foto-uitdaging”