Ek het vanoggend van die Breezometer toep vertel. En toe laai vriendinne hom af en laat weet lug by hulle is net so sleg. Brenda vra toe raad oor die twee masjiene en waar ek dit gekoop het.
Lees voort “Masjiene om vuil lug skoon te maak”Maand: Junie 2022
Breezometer … vuil lug rede vir siek voel?
Vandat ons Centurion toe getrek het, sukkel ek sommige dae met toe neus, benoude bors en ‘n algehele gevoel van baie siek wees. Word ek snags wakker daarvan.
Lees voort “Breezometer … vuil lug rede vir siek voel?”Ek mis Sonel en Rambo
Soms staan mens sommer net op met ‘n verlange na iets … Wel, ek het vandag nie met die verlange opgestaan nie, maar WordPress laat my na twee spesiale blogvriende verlang.
Lees voort “Ek mis Sonel en Rambo”Toeps skrik wakker
Mense gebruik steeds WhatsApp en Facebook en Instagram op hulle privaat fone. Nie omdat daar nie beter is nie, maar omdat almal dit doen.
Lees voort “Toeps skrik wakker”Vyftiende artikel gepubliseer – net ‘n genade
Ek het so week gelede geskryf dat ek die skakel na hierdie artikel sal deel sodra die artikel gepubliseer is. En ook die naam van die artikel weerhou …
Lees voort “Vyftiende artikel gepubliseer – net ‘n genade”Eerste artikel vir jaar word gepubliseer
Ek het hierdie jaar teen ‘n slakkepas aangepak wat navorsing betref. Want my daaglikse lewe het teen die spoed van weerlig by my verby geskiet.
Lees voort “Eerste artikel vir jaar word gepubliseer”