Twee anderste-eenderste verjaarsdae na mekaar

My lewe deur verkies ek om op my verjaarsdag saam met my geliefdes te wees. Toe ek nog in die huis was, saam met my ouers en susters. Daarom was my eerste verjaarsdag op universiteit vreeslik vaal. Hulle was ver weg in Ermelo en ek was in Pretoria. Vandat ek manlief in my tweede jaar … Lees voort Twee anderste-eenderste verjaarsdae na mekaar

Twee skroewe om ons na Nur-Sultan te neem?

Manlief hou daarvan om my vir my verjaarsdag te bederf. Gewoonlik is dit 'n uitete saam met my kinders en juweliersware. Grootste bederf waarvoor ek kan vra, die manier waarop hy my bederf. Vanjaar sit ons 10 000 km weg van die kinders, en my hart is seer. Ons kan nie gou gaan saameet nie. … Lees voort Twee skroewe om ons na Nur-Sultan te neem?