Soms moet mens priotiseer, anders kom werk nie klaar nie. Nadat ek gekyk het hoeveel ure ek per dag op my joernaal is, het dit net so gebeur dat ek vermy het om soggens op die WP-embleem te kliek. Toe ek net-nou gaan loer, sien ek dat ek meer as ‘n maand gelede iets geskryf het.
Lees voort “‘n Onverwagse terugkeer per pad …”