Gee toestemming dat alle lede van ‘n besigheidserekening Google Allo mag gebruik.

Google Allo kan jou aan belangrike afsprake herinner, maar dan moet jy haar toestemming gee om dit te gebruik. As jy 'n Google besigheidsrekening het, kan jy as volg te werk gaan om die nodige toestemming te verleen. Jy sal sien dat Google Assistant die volgende boodskap gee as jy haar in Allo wil gebruik: I … Lees voort Gee toestemming dat alle lede van ‘n besigheidserekening Google Allo mag gebruik.

Oulike planne om Wiskunde speel-speel aan te leer

'n Hele aantal webwerwe deel idees oor hoe somme speel-speel gedoen kan word. Ek gesels vandag oor twee wat my aandag getrek het. Planning Playtime - Learning through play.Op hierdie webwerf word 'n hele aantal kort videos beskikbaar gestel om onderwysers en ouers te help om maklike hulpmiddels te bou om kinders te help om … Lees voort Oulike planne om Wiskunde speel-speel aan te leer

So maak jy jou Safari (iMac) weer ‘n Ferrari …

Die afgelope twee weke wou ek my polse sny oor hoe stadig my rekenaar laai. In die tyd, wat dit geneem het om een bladsy te laai, kon ek twee ander dinge doen. Soms selfs gaan koffie maak en terugkom voordat die webbladsy klaar gelaai het. Natuurlik pop opdringerige programme gereeld op om my te vertel … Lees voort So maak jy jou Safari (iMac) weer ‘n Ferrari …

Virtuele realiteit: PGA gholf toere op nuwe maniere na die kykers gebring

Groot opgewondenheid heers oor die besluit van PGA TOUR om die Players Tour via virtuele realiteit uit te saai. Ek dink amper dat daar mense op die gholfbaan wees wat met kopstukke op gaan staan omdat PGA beplan om  dit 'n stappie verder te neem deur kykers in staat te stel om met die stroom, … Lees voort Virtuele realiteit: PGA gholf toere op nuwe maniere na die kykers gebring

Android toeps vir leerders wat probleme met lees en skryf ervaar

Die Universiteit van Edinburgh, Skotland, het in 2015 'n visuele dokument (android-apps-for-learners-with-dyslexia) geskep waarin verskeie toeps, wat gebruik kan word om kinders wat lees- en skryfprobleme ervaar te help, voorgestel word. Die glansfoto beeld die wiel uit, maar dit kan beter gelees word as jy op die bostaande skakel kliek om die dokument oop te … Lees voort Android toeps vir leerders wat probleme met lees en skryf ervaar