Ons was die naweek rivier toe, dan ry ons oor Vryburg, Schweizer Renecke, Wolmaranstad en Leeudoringstad na Bothaville. So vier ure se ry, wat ons met 'n pitstop by die Mams Mega Stop net anderkant Vryburg onderbreek - soontoe en ook terug. Die pitstop is so 150 km van hier af en dus so 200 … Lees voort Bewerasie by Mams Mega Stop in Vryburg
Etiket: Vryburg
Ons Miniatuur Schnauzer reisgeselle
***Please note: Google translates my site; therefore, my posts are available in your language. I am writing in my mother tongue - Afrikaans. I found some of the translations horrible, so bear in mind that you are reading a machine translated post.*** Mooi woord, is dit nie? Reisgeselle. Ek kon ook reisgenote, toggenote, medereisigers, of … Lees voort Ons Miniatuur Schnauzer reisgeselle
Wees gewaarsku: Vryburg Noordwes = Wilde Weste
Vandat ons na Kuruman getrek het, waarsku die manne op die myn. Hou 'n oog oor die vrag op jou bakkie as jy deur Vryburg ry. Die meeste bly in die stad. En ry elke tweede naweek huis toe. Tot nou was ons gelukkig. Ons het nou al 'n hele paar keer deur Vryburg gery … Lees voort Wees gewaarsku: Vryburg Noordwes = Wilde Weste