Ek lief my taal, en ek is altyd verstom oor hoe vinnig ons mense grappe oor redelik ernstige sake kan maak. Soos die “waarheid” wat Charlize Theron vertel het, naamlik dat net 44 mense in Suid-Afrika Afrikaans praat.
Lees voort “Afrikaans, my taal, is snaaks!”Etiket: Suid-Afrika
Oplettende kleinseuntjie … rainbow
So sit ons verlede week op die stoep van ons meenthuis in Centurion en gesels, terwyl kleinseun by die deur uit is buitentoe.
Lees voort “Oplettende kleinseuntjie … rainbow”My Jakaranda wat ek nie kon saamvat nie
Bushboy deel vandag foto’s van die jakarandas in sy stad in Australië. En ek gesels saam en sê dat ek tans in ‘n stad in Suid-Afrika bly wat bekend is as die Jakarandastad.
Lees voort “My Jakaranda wat ek nie kon saamvat nie”Ek is BB, die Miniatuur Schnauzertjie
Hierdie plasing vorm deel van die volgende bloguitdaging:
“Die wêreld verander teen ‘n vinnige spoed, ons kleinkinders word met ‘n selfoon en tablet in die hande groot. Hulle draai ‘n kraan oop, kry lopende water, sit ‘n skakelaar aan en daar is elektrisiteit. Sit ‘n TV aan en kyk ‘n storie. En dink selfs oumas is, soos Steve Hofmeyr oor spoke sing, so bietjie dom as ons nie so vinnig met die tegnologie is nie. Maar, daar is baie wat hulle nie weet nie, want ons oumas was ook kinders. En ons kan stories vertel …
‘n Bundel kinderstories uit die pen van die Goue Vroue.
Ek is Sobek – die Miniatuur Schnauzertjie
Hierdie plasing vorm deel van die volgende bloguitdaging:
“Die wêreld verander teen ‘n vinnige spoed, ons kleinkinders word met ‘n selfoon en tablet in die hande groot. Hulle draai ‘n kraan oop, kry lopende water, sit ‘n skakelaar aan en daar is elektrisiteit. Sit ‘n TV aan en kyk ‘n storie. En dink selfs oumas is, soos Steve Hofmeyr oor spoke sing, so bietjie dom as ons nie so vinnig met die tegnologie is nie. Maar, daar is baie wat hulle nie weet nie, want ons oumas was ook kinders. En ons kan stories vertel …
‘n Bundel kinderstories uit die pen van die Goue Vroue
Nevan, die blou-oog Siberiese Husky